Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigteis n versamelbundel van die gewildste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel het oorspronklik in1986 verskyn en is in 1992 2001 en 2010 bygewerk. Die bundel word saamgestel deur digter Fanie Olivier en bevat gedigte uit die kanon en verse sedert 2010. n Toeganklike bundel betyds vir Valentynsdag.
TITLE: Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
SKU: 9780798170406
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 15/01/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 288
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 234 mm x 15 mm
WEIGHT: 356 gr