Die heelal op my tong - Anoeschka von Meck Die heelal op my tong - Anoeschka von Meck
Die heelal op my tong - Anoeschka von Meck Die heelal op my tong - Anoeschka von Meck

Die heelal op my tong - Anoeschka von Meck

New 1 available
Indicative market price: R290.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R199.00
31% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0437
Bob Shop ID
593349752

Willemien is keelvol vir dik wees.  En bang wees vir kaas en vir inkopies doen.  Hoe kan mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in  jou kop sing jy vry en kaal op 'n krans?  Sy wonder waar kom die rondomskrik van haar lyf vandaan terwyl sy en haar sus in die vretende hitte van die Richtersveld 'n kluis in 'n winkeltrollie sleep.  Willemien is vasbeslote om dit oor 'n afgrond te boender.

Voor hul eindbestemming het die langpad se strepe Willemien soos 'n ritssluiter oopgetrek.  Dit smaak haar daar is 'n heelal op haar tong.  Vir eens moes sy haar sprokieskarakter opgee om haar ware self te wees en te wys.  Sy het dekades laas haar lyf bewoon.  Haar suster moes hoor van die verlede.  Van hul aardige ouers wat banger was vir oorgewig as 'n grondeis.  'n Ma wat paniekaanvallle oor suiwel en selluliet gekry het en 'n pa wat geen imperfeksie by sy vrou of dogters geduld het nie.  Kilogram vir kilogram wou Willemien bieg en haarself dun praat.  Die tong het immers mag oor lewe en dood.  

Die is ook die storie van Pa.  'n Lagslimme Afrikaanse Al Capone, wie se innoverende sakeondernemings hom soms gedwing het om sy kantoor van agter tralies te bedryf.  In Palm Springs dra Pa se lyfwagte koeldrank vir fbi-agente aan vanwaar hulle die dollarboer en sy trigger-happy brigade dophou.

Van Kaapstad na San Francisco en 'n dwelmdieet in Sri Lanka - met ontvoerings, partytjies, 'n seksles in Hongkong se hawe en 'n onvermydelike ontmoeting met 'n onbekende man - tref Anoeschka von Meck se roman jou soos 'n reusegolf en spoel sy die verhoudings oop wat van ons soekende, spirituele wesens maak.

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Portable Air Conditioner Home Use Mini Air Cooler Portable Green
New
R489.00
Xbox 360 Velvet Assassin
Secondhand
R862.00 No bids
Dvd bundle
Secondhand
R1.00 3 bids
Main Brush Side Brushes Filters Mop Cloths for Proscenic M8pro
New
R587.00

Similar products

Die Heelal Op My Tong - Anoeschka von Meck
Secondhand
R100.00
63% OFF
Vaselinetjie - Anoeschka Von Meck
Secondhand
R150.00 R410.00
Vaselinetjie -- Anoeschka Von Meck
Secondhand
R50.00
Vaselinetjie- Anoeschka Von Meck
Secondhand
R85.00