Die Heelal op my Tong  Anoeschka von Meck

Die Heelal op my Tong Anoeschka von Meck

Secondhand 2 available
R95.00
Want to pay less?
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Bl Cr 6
Bob Shop ID
653647540

Sagte band roman ,Penguin 2020

Baie goeie toestand .



Elkeen het n heelal in hul mond. Keuses wat jou wentelbaan van uur tot uur bepaal.
 
Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op n krans? Sy wonder waar kom die rondomskrik van haar lyf vandaan terwyl sy en haar sus in die vretende hitte van die Richtersveld n kluis in n winkeltrollie sleep. Willemien is vasbeslote om dit oor n afgrond te boender.
 
Voor hul eindbestemming het die langpad se strepe Willemien soos n ritssluiter oopgetrek. Dit smaak haar daar is n heelal op haar tong. Vir eens moes sy haar sprokieskarakter opgee om haar ware self te wees én te wys. Sy het dekades laas haar lyf bewoon. Haar suster moes hoor van die verlede. Van hul aardige ouers wat banger was vir oorgewig as n grondeis. n Ma wat paniekaanvalle oor suiwel en selluliet gekry het en n pa wat geen imperfeksie by sy vrou of dogters geduld het nie. Kilogram vir kilogram wou Willemien bieg en haarself dun praat. Die tong het immers mag oor lewe en dood.
 
Dié is ook die storie van Pa. Húlle pa. n Lagslimme Afrikaanse Al Capone, wie se innoverende sakeondernemings hom soms gedwing het om sy kantoor van agter tralies te bedryf. In Palm Springs dra Pa se lyfwagte koeldrank vir die fbi-agente aan vanwaar hulle die dollarboer en sy trigger-happy brigade dophou.
 
Van Kaapstad na San Francisco en n dwelmdieet in Sri Lanka met ontvoerings, partytjies, n seksles in Hongkong se hawe en n onvermydelike ontmoeting met n onbekende man tref Anoeschka von Meck se nuutste roman jou soos n reusegolf en spoel sy die verhoudings oop wat van ons soekende, spirituele wesens maak.
Add to cart

Recently viewed

See more
TEDDY BEAR
Secondhand
R85.00 No bids
Schubert - The Great Composers: 13 - Schubert: Piano Quintet in A major, Op. 114 "The Trout"
Secondhand
R35.00
Antenna Signal Flex Cable for Apple Macbook Pro 13 inch A1278 Late 2011 Mid 2012 818-1821-A
New
R236.30
30% OFF
honor X7B 256gb
New
R3,500.00 R5,000.00

Similar products

Die Heelal op my tong deur Anoeschka von Meck
Secondhand
R50.00
Annerkant die longdrop, Anoeschka von Meck
Secondhand
R55.00
Vaselinetjie - Anoeschka von Meck
Secondhand
R55.00
19% OFF
Twa die Tydloper - Anoeschka von Meck
New
R249.00 R309.00