Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1944 hardeband - geen stofomslag 409 bladsye, die hardeband het verskeie merke en is verbleik aan die rugkant, naam voor in boek, paar pen en potloodmerkies in boek, paar vlekkies wens ouderdom,daar is geen los bladsye nie maar ek sal NIE die binding as goed beskryf nie - binding is redelik los, hou asb in gedagte dat die boek oud is- geen oorsese versending