Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Helde van Italeni, Feesboek ter herinnering aan die oorhandiging van die Bybel aan die Voortrekkers onder Jacobus Uys, April 1837, Saamgestel deur Dirk Jonker Pretorius, Uitgegee deur die Gesamentlike Geloftedagkomitee van Grahamstad en Riebeek-Oos op 16 Desember 1957, harde band, eerste uitgawe, verweer op die buiteblad, illustrasies, 47 bls, goeie toestand
Posgeld in SA R.45