Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Heldealbum van Ons Vryheidstryd – “verhaal en foto’s van aanvoerders en helde uit ons vryheidstryd”, die Anglo-Boereoorlog 1899-1902, deur P.H.S. van Zyl. 1944. Africana. Hardeband sonder stofomslag; effens verweer weens ouderdom. R250 plus posgeld en verpakking R35 = R285. Voeg asseblief R10 koste by vir direkte kontantdeposito.