Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Verhale wat handel oor dié oomblikke waarin n mens skielik insig kry. Die fokus is dikwels op verraad en die vele vorme wat dit aanneem, in herkenbare dog soms vreemde situasies, en eindelik ook met die besef: kuns is boos. Hier is stories wat baie stof tot nadenke bied dit boei die leser nie slegs met wát vertel word nie, maar ook met hóé vertel word. Medeskrywer Johan Smuts is kort ná die voltooiing van hierdie manuskrip oorlede.