Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Verhale wat handel oor oomblikke waarin ân mens skielik insig kry. Die fokus is dikwels op die vele vorme van verraad in herkenbare dog vreemde situasies en eindelik met die besef: kuns is boos. Hierdie stories boei die leser nie slegs met wat vertel word nie maar ook met hoe vertel word. Johan Smuts is kort na voltooiing van die teks oorlede.
TITLE: Die Helder Oomblik
AUTHOR: Smuts, Johan; Smuts, Ria
SKU: 9780624080497
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 272
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198 x 130
WEIGHT: 500 gr