Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1977 Uitgawe in hardeband sonder stofjas. Boek vertoon inskripsies voorin asook tekens van 'n verwyderde plakker. Sporadiese kokie merkies kom voor sonder invloed op die teks. Verbruining merkbaar. Sien ook merkies op die voorblad.
Toestand 6.5/10