This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Silicon Moulds, MP3, 6,4cm x 5,4cm, 1pc
New
R30.00
Certificate Royal Antediluvian Order Of Buffaloes Grand Lodge Of England and other similar related i
Secondhand
R500.00
21% OFF
Retay P114 Blank Gun (incl 10 Blank and 2 Pepper Rounds + Holster)
New
R1,899.00 R2,399.00
Die Helige Quran Vertaal in Afrikaans
Sold

Die Helige Quran Vertaal in Afrikaans

New 19 were available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
41897817
Bob Shop ID
528612590

Die Quran is slegs die Quran in die oorspronklike Arabiese taal. Die mooiheid van die Quran in sy betekenis, sy lees en sy voordrag, is slegs in die oorspronklike Arabiese taal. Daar is geen plaasvervanger daarvoor nie. Die vertaling van die Quran in verskeie ander tale van die wreld, soos hierdie een in Afrikaans in Suidelike Afrika, is slegs n skaduwee van die grootsheid, adelikheid, mooiheid en elegansie van die Quran in die oorspronklike Arabies. Enige vertaling van een taal in n ander verloor n aansienlike deel van sy betekenis - meerso met die Quran. Daarvoor, my liewe Afrikaanse lesers, u poging om die Quran te verstaan deur hierdie Afrikaanse vertaling, is hoogs prysenswaardig, want deur die toepassing van die prels van die Quran, het u n ontdekkingsreis van selfontdekking en selfontwikkeling onderneem om nabyheid aan u Skepper te verkry soos miljoene ander onderneem het, net soos hierdie nederige dienaar. In die lig van bogenoemde stelling, is hierdie slegs die begin van u ontdekkingsreis. Hopelik sal dit n stap wees om die Quran in die Arabiese taal te verstaan; en daardeur sal u die juwele van Islam, die instruksies vir die korrekte en edele lewenskode, en sy leiding en wysheid, van geen ander bron as die Heilige Quran in die oorspronklike Arabies verkry nie, Insha Allah (met Godswil).

Recently viewed

See more
SQ29 WIFI Mini Camera Magnetic Body Micro Camera HD Voice Recorder Video Night
New
R599.00
150 x 85cm Romantic Blossom Cherry Sakura and Little Dog Japanese Noren Doorway Curtain
New
R649.00
Stylish Jelly Small Handbags.
New
R173.00
Disposable Black Nitrile Large Gloves 100 Pack
New
R296.00