R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Struik Christelike Boeke, 2011, Sagteband - Godsdiens - 173pp. ISBN 9781431600793.
Die Hemel Is Werklik is die ware verhaal van 'n vierjarige seuntjie van 'n leraar van 'n klein dorpie in Nebraska wat tydens 'n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in die wagkamer.
Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens 'n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy oupa ontmoet wat 30 jaar voordat Colton gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die "baie groot" stoel waarop God sit.
Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig - die hemel is 'n werklike plek.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.