Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie verdoemende woorde, wat tydens die anglo-boereoorlog (1899-1902) aan die adres van die sogenaamde joiners gerig is, weerspieel slegs gedeeltelik die wrokgevoelens wat die bittereinders teenoor diegene gekoester het wat die republikeinse oorlogspoging sedert 1900 versaak het en later aan britse kant geveg het.
TITLE: Die Hendsoppers en joiners
AUTHOR: Am Grundlingh
SKU: 9780620241540
PUBLISHER: kaapstad
DATE PUBLISHED: 1979
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 379
BINDING: Hardcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 15.5x22
WEIGHT: 0.625kg