Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1972 uitgegee deur die Kultuurstigting Rembrandt van Rijn op versoek van die Raad van Nasionale Gedenkwaardighede, Kaapstad.Hardeband met stofomslag. Stofomslag is verweer. 354 blasye Die boek bied n omvattende en ryklik geillustreerde beeld van die historiese monumente van Suid Afrika. Klein merkies op eerste blad van boek. Versending R45 in RSA.