R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
"Die naald sink tussen haar oe in en buig. Die blink tandartsspuit van vlekvrye staal tref die skedel hard. Bloed. Sy hand lig weer op ..."
Izak Hugo is 'n gefrustreerde tandarts van Port Elizabeth. Hy haat sy werk en smag na 'n meer vervullende lewe. Snags word hy deur gewelddadige drome geteister. Soos sy onvergenoegdheid opbou, begin hy sporadiese oomblikke van geheueverlies beleef.
Wanneer hy n so 'n episode sy vriend se verwurgde poedel in sy bakkie ontdek, begin hy sy greep op die werklikheid en homself verloor. Sake vererger wanneer 'n jong bendelid vermoor word en die bende vermoed dat lzak die skuldige is. lzak besluit om Transkei toe te vlug, maar die bloedspoor volg hom.
'n Kaalvuis sielkundige riller deur 'n opwindende nuwe skrywer. 'n Geveg tot die dood toe tussen goed en kwaad, maar die rolverdeling is net so onseker soos die uitslag.
Dimensions : Not Specified Format : Paperback Age Group : Not Specified Page Numbers : Not Specified