Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die naald sink tussen haar oe in en buig. Die blink tandartsspuit van vlekvrye staal tref die skedel hard. Bloed. Sy hand lig weer op ... Izak Hugo is n gefrustreerde tandarts van Port Elizabeth. Hy haat sy werk en smag na n meer vervullende lewe. Snags word hy deur gewelddadige drome geteister.
TITLE: Die hond wat ophou blaf het
SKU: 9781415209301
PUBLISHER: Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/06/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 320
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 153 mm x 234 mm x 15 mm
WEIGHT: 434 gr