Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
vyfde druk 1962 hardeband met stofomslag 187 bladsye. hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het merkies aan en n wit stickertjie aan die rugkant onder,daar is stempels ens in die boek,bladsye 137 het n klein skeurtjie aan die onderkant, skeurtjie in die eerste blanko bladsy voor, teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA - geen oorsese versending