Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband. Bladsye72 insluitende indeks. Chameleon Press.
Bladsye skoon en ferm gebind met geen notasies. Skarniere goed. Bindings en rugnaat goed. Omslag borde pragtig. Goed opgepaste biblioteek boek.
Afrikaanse mense oor die algemeen deel bloed met die Franse. Hierdie boek beskryf hulle invloed op die Afrikaanse psige en bevolking. Die oordrag van kulturele erfenis is onmiskenbaar geheg aan Frankryk. Dit beslryf hoe hulle hulle rygstyfmaak soos die hugenote gedoen het teen katolieke dogmatiek. Boek is vol sketse, fotos en dokumente.