Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg, 1988.
Hardeband, A4 grote.
189 bladsye.
Baie goeie toestand. Naam van vorige eienaar voor-in.
Beskrywing:
Die standaardwerk oor die geskiedenis van die Hugenote in Suid-Afrika. Dit beskryf die opkoms van die Gereformeerde Kerk in Frankryk tot die middel van die 16de eeu; die lewe van die Hugenote in Frankryk onder die kruis van vervolging; hul oortog en aankoms aan die Kaap van Goeie Hoop, hul vestiging aan die Kaap van Goeie Hoop, en hul bydrae tot die ontwikkeling van Suid-Afrika. Die item bevat 'n volledige lys van alle Hugenote wat na die Kaap geëmigreer het, hul plek van herkoms, die boot waarmee hul gereis het, die datum van aankoms, en die plek van vestiging aan die Kaap, en besonderhede van die gade(s). Sluit kaarte van Frankryk en Holland in.
An excellent pictorial history of the Huguenot families which settled in South Africa, covering the period from 1559 and the Gereformeerde Kerk in Frankryk, up to the 1980's where the Huguenot legacy in SA culture is reviewed.
I pack very carefully, but will not be liable for any damage/breakages/losses during postal/courier services/shipping.
Payments must be within 3 days after close of sale.
If you are unsure of your postal cost, please wait for my mail after the close of sale; this will give you the combined shipping fee for multiple purchases and a door-to-door courier cost option if applicable to your area.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BID OR BUY. SINCE ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.