This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Readers Warehouse4651

Similar products

DIGTERS OP DIE TORING n Keuse uit die werk van 80tigers/Saamgestel deur Pirow bekker&HJ Schutte 1979
Secondhand
R340.00
Vensters op Die Vrees - W.E.G. Louw
Secondhand
R120.00
Faune: 'n Bloemlesing oor die Dier in die Afrikaanse Poesie - TT Cloete (Samesteller)
Secondhand
R50.00
Die sin van die hut / Gilbert Gibson
Secondhand
R90.00
Die Huis Op Die Hoek
Sold

Die Huis Op Die Hoek

New 2 were available
Indicative market price: R300.00
R280.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781779880826
Bob Shop ID
642840794

Dit is 1950 en Pasgatyd in Oudtshoorn. Leah Abrams, 'n jong entoesiastiese navorser in antieke tale, kuier by haar Joodse rabbi pa en sy tweede vrou, Daniela. Hulle is albei navorsers oor, onder andere, die geskiedenis van Israel. Maar daar heers konflik in die huis want Leah wil gesels oor die Messias wie sy leer ken het in haar studies, en haar Joodse gesin is nie ontvanklik daarvoor nie. Diverse kultuur- en geloofsgroepe en na-oorlogse politieke kwessies skep ook probleme vir die Abrams-gesin en hul tuisdorp.

'n Sluipmoordaanval krap wonde en geheime in die dorp en Leah se gesin oop en die plaaslike polisie se vooroordele help nie die ondersoek na die skuldige aan nie Leah is oorweldig deur seer en onsekerheid. Maar sy begin stadig maar seker by mense wie sy nooit sou verwag het leer dat vergifnis, verhoudings en liefde die dinge is wat mense bymekaar bring, ongeag van hulle stand of kultuur. Sy besef ook met die hulp van ander dat God nie tussen die blaaie van 'n boek leef nie, maar in jou hart. Dalk het die Here nog heeltyd 'n ander plan gehad vir die mense in Die huis op die hoek.

Recently viewed

See more
1983 BELIZE COMMONWEALTH DAY
Secondhand
R8.20
Handleiding vir Offisiere van die Voortrekkers - J.De V.Heese
Secondhand
R390.00
Outdoor Universal Waterproof Anti-Dust Sunproof 3-Compartment Sedan Disposal PE Car Cover, Fits C...
New
R758.54
British Civil Aircraft 1919-1972: Vol II 08517798135
New
R650.00