Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | DIE HUISGENOOT van 9 September 1957 met die destydse Eerste Minister Adv Hans Strijdom op die voorblad. Volledig met 72 bladsye en 'n buiteblad. U kan die voorblad van die koerant sien in die afbeelding hierbo en 'n verdere 3 illustrasies met beskrywings volg hieronder. Indien u belangstel in hierdie lot, kyk asseblief na alle inligting en afbeeldings en vra 'n vraag indien daar enigiets is waaroor u onseker is. |
TOESTAND | Die tydskrif is in baie goeie toestand met die normale effense verbruining deur ouderdom. Daar is geen skeure aanwesig nie en alle bladsye is teenwoordig. |
Skaars en vesamelbare tydskrif met interessante inligting. |
THE SHIPPING COST WILL BE R42 TO ANY DESTINATION IN SOUTH AFRICA (SENT IN A TUBE). OVERSEAS SHIPPING IS THE SA POST OFFICE RATE PLUS 20%.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BID OR BUY. SINCE ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM. |
|