R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Wat alles is in hierdie boek te lees en hoe word die uitgebreide feestelikhede van 1949 benader ? Dit is die natuurlike vraag wat hom opdring an elkeen wat hierdie boek ter hand neem. daar is ongetwyfeld verskillende maniere waarop die feesgebeurtenisse benader kan word. Die bedoeling van hierdie boek is om 'n algemene beeld van die feesjaar 1949 te gee sodat 'n oorsigtelike verhaal, in bre nabeeld, daarvan kan bly voortbestaan.
Die Huldejaar 1949 , 'n algemene oorsig oor die huldeuitinge van 'n dankbaar volk in 1949, die jaar waarin sy gedagtegang aangetrek is deur en met behulp van die Rapportryers voortgedra is na die Voortrekkermonument, Pretoria, Opgestel deur M.C. Botha, Met erkenning en onder beskerming van Die Beheerraad Van Die Voortrekkermonument, Gedruk deur die Voortrekkerpers 1952, baie fotos, A 4 formaat, 325 bls., goeie toestand.