R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Ilias van Homerus - H Muller - Lente-serie no 38 - Afrikaanse Pers-Boekhandel - 1947 - 184pp - Grys linneband in redelik goeie toestand (geen stofomslag) - Intern: een stempel agter in boek, voorste deel van stofomslag is aan die binnekant van hardeband geplak - boek is verder skoon en stewig gebind.
Voorwoord: "Hierdie werkie is nie 'n vertaling van die Ilias van Homerus nie maar slegs 'n kort verwerking van die beroemde Griekse heldedig. Dit is veral bedoel vir jongmense, maar ook vir volwassenes wat nie Grieks ken of ooor 'n volledige vertaling beskik nie......"