Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Terwyl Dane sy vrou, Mandy, se dood probeer verwerk, stem hy teesinnig in toe n vriend voorstel dat hy n nuwe kulkunstenaar se optrede bywoon. Hy is verstom oor die kulkuns wat hy sien, illusies wat selfs hy, ? gesoute kulkunstenaar, nie kan verduidelik nie. Maar bowenal word hy verstom deur die 19-jarige kunstenaar wat in elke opsig identies is aan sy vrou, 40 jaar gelede."