DIE INTIEME JOERNAAL VAN MARIA VAN RIEBEECK - BEN CONRADIE
1 was available / secondhand
R10.00
minimum increment
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe 1983. Slapbandboek in puik toestand.113 Bladsye. Inskripsie voorin. R25 posgeld binne SA.
Maria van Riebeeck was maar 35 toe sy oorlede is. Van haar 22ste tot 32ste jaar was sy in die Kaap woonagtig. Byna eenderde van haar lewe het sy aan die voet van Tafelberg deurgebring. Wat sou hierdie eerste Eerste Dame van die Kaap as die moeilikste jaar van haar lewe beskou het? Die leser sal waardering hê vir die waarheidsgetroue, deurleefde uitbeelding van 'n moeder se diepste gevoelens. Die boek, wat die Dagregister van Jan van Riebeeck getrou gevolg het, getuig van deeglike navorsing, realistiese ruimtebeelding en karakterisering, vernuftige gebruik van die dagboekvorm en stilistiese en taalkundige afronding.