This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Die dag toe ek my hare losgemaak het, Willemien Brümmer [kortverhale]
Secondhand
R45.00
Die dag toe ek my hare losgemaak het - Willemien Brummer
New
R320.00
Die dag toe ek my hare losgemaak het.
Secondhand
R300.00
Die Jaar Toe my Ma Begin Sing Het - Engemi Ferreira. Hardeband m sj. 1e Uitg. 1988
Secondhand
R300.00
Die Jaar toe Ma begin Sing het - Engemi Ferreira
Sold

Die Jaar toe Ma begin Sing het - Engemi Ferreira

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT3006
Bob Shop ID
188778276

Die jaar toe ma begin sing het - Engemi Ferreira - Lapa - 1994vierde uitgawe, vierde druk - 80pp - Sagteband in baie goeie toestand.

 

Hierdie eerstelingnovelle van Engemi Ferreira sal die lesers daarvan op 'n verskeidenheid maniere boei. Dit vertel 'n raaiselverhaal met moeilik-voorspelbare ontknoping, fyn verberg in 'n netwerk van geheimnisvolle gegewens wat deur verskillende spreekstemme, vanuit verskillende perspektiewe, aangebied word. Hierdie stemme bou egter ook, in besonderheid, aan die beeld van 'n sonderling sterk karakter: "Ma". Dit is die stemme van haar kinders wat vertel van die ingrypende, lotsbeslissende invloed wat sy op haar hele gesin uitgeoefen het. So word die novelle ook 'n klein gesinsgeskiedenis, waarin subtiel en met piëteit getas word na die soet dwingelandy van liefde en lojaliteit wat deur familieverwantskappe tot stand kom. Dit is 'n verhaal van buitengewone dinge: 'n sonderlinge gesin en 'n sonderlinge gebeurtenis oerstof vir 'n goeie storie. Maar tog word algaande waarhede van waarde vir elke mens daarin aan die orde gestel. So word die boek dan ook deel van die "wysheidsliteratuur" of "wel-lewenskuns": deur elke kind se weergawe van die moeder se ligte lewenswysheid, haar essensieel religieuse belewenis van haar lot, haar dankbare vreugde aan die skoonheid, selfs in die bitterste ongeluk. Om op 'n kunstige wyse al hierdie sake saam te laat vloei in één stormende beweging, getuig van onmiskenbare kreatiewe vermoë, en 'n buidende belofte vir die toekoms. Elize Botha (Universiteit van Suid-Afrika)

Recently viewed

See more
Bangladesh 50 Taka 2023 - Rahman Tunnel Commemorative Note, p-New UNC
New
R95.00
47% OFF
Study desk 509 grey cubes
Secondhand
R1,700.00 R3,215.00
30% OFF
DINOSAUR KINGDOM JIGSAW PUZZLE
New
R89.99 R129.00
7 Color Discoloration Creative Visual Stereo Lamp Desk Lamp Night Light, Snail Style
New
R361.20