Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband sonder stofomslag, 159 bladsye. Goeie gebruikte toestand. Omslag is verweer op die rante en het merke op. Roeskolletjies op die voorste skudblad en dit is los van die binding aan die onderpunt. Die agterste skudblad het 'n skeur onderaan. Minder as 1kg.