Die jakkalssomer - Dirk Jordaan

Secondhand
Indicative market price: R200
1 available
R100.00 50% OFF
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 20 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
1821-1870 BOX31
Bob Shop ID
615029919
Die Jakkalssomer is Dirk Jordaan se prosadebuut - 'n speurroman wat nie net lesers ademloos 'n donker doolhof van raaisels sal binnelei nie, maar ook worstel met hoogs aktuele Suid-Afrikaanse kwessies. Die roman is in murg en been Suid-Afrikaans, en wat gehalte betref, het dit blou bloed.Vier lyke word in die Oos-Kaap opgespoor, en in die vlak graf is daar ook 'n AK47. Dit kan net apartheidsmoorde wees, maar daar is nerens aanduidings of verslae wat lig kan werp op wie die slagoffers is nie. Vir die plaaslike polisie is dit een te veel - dit lyk na 'n saak vir kapt. De Villiers Pelser van die Nasionale Vervolgingsgesag, die polisie-eenheid gemoeid met hierdie soort misdade.Div Pelser is 'n man wat op tipiese wyse deur die onlangs Suid-Afrikaanse geskiedenis gevorm is. Of dalk nie so tipies nie. Hy is 'n polisieman met 'n maatskaplike gewete. Die jakkalssomer - Dirk Jordaan. Tafelberg 2007. ISBN 9780624045731

More from this seller

View all
R30 shipping
50% OFF
Hell to Halleluja - Ray Hogan
R340 R680
R30 shipping
52% OFF
Rondomtralie - Elsabe Steenberg
R100 R210
R30 shipping
17% OFF
Tribal Dancing on the Gold Mines - Chamber of Mines
R350 R420
R30 shipping
42% OFF
Die Lewende God, Wegwysers in die Dogmatiek - J.J.F.Durand
R190 R330
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
77% OFF
Die laaste van die Takhare - CJ Langenhoven 1931
R249 R1,100

Similar products

R30 shipping
Arendsnes - Jordaan, Dirk
R225
R30 shipping
Die Otters - Cor Dirks
R105
R30 shipping
55% OFF
Van die Ander Stal - Johann Jordaan
R290 R640
Die Jakkalssomer
R65