Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Goed. Geen stofomslag. Buiteblad is rakverweer en die kroon en voet is uitgerafel. Ruggraat is verbleik. Flap van die stofomslag is met kleefband op die voorste skutblad vasgeplak. Agterste binne skarnier is gekraak. Vlek op die bokant van die teksblok. Inskripsie op die voorste skutblad. Bladsye vergeel.
TITLE: Die Jongste Meisie in Maasdorp-Skool
AUTHOR: Blakemore, Stella
PUBLISHER: J. L. van Schaik, Pretoria
DATE PUBLISHED: 1944
PAGES: 177
BINDING: Hardcover
DIMENSIONS: 211x148
WEIGHT: 0.34