Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1942 hardeband 177 bladsye, die hardeband is erg verweer veral aan die rugkant - sien die foto onder, geel vlekkies op sommige bladsye,naam voor in boek, geel merkies op eerste en laaste bladsye,n gedeelte van die stofomslag is binne in die boek geplak, potloodskets op laaste bladsy, die teks is skoon en daar is geen los bladsye nie maar ek sal die binding as SWAK beskryf, die boek is oud en verweer maar n goeie leeskopie, versending R25 in RSA