Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met skaars stofomslag. Die verhaal van Krisjan Venter, Genl de Wet se jongste verkenner. Anglo Boere Oorlog. Nasionale Boekhandel; 4e druk 1957. Hardeband, 136 bladsye. Goeie toestand. Selotape merke voor- en agter-in. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Die stofomslag is verweer en geskeur. Minder as 1kg.