This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Bloemfontein Trader64

Similar products

IETS OOR DIE OSSEWA-BRANDWAG - Uitgegee deur DIE VOORLIGTINGSAFD. 1947
Secondhand
R385.00
In die Gramadoelas deur Jochem van Bruggen (1931).
Secondhand
R185.00
Honiball: Deur die Politieke Bril. Prente uit `Die Burger` 1942-1943. Deur Honiball en de Villiers.
Secondhand
R1,450.00
Die Jongste Afrikaanse Kortverhale Kritzinger, M. S. B. Published by J. H. de Bussy, 1932
Secondhand
R450.00
Die Jongste Veldkornet deur Mikro
Sold

Die Jongste Veldkornet deur Mikro

Secondhand 3 were available
Indicative market price: R80.00
R50.00
38% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 7 Days: If you are not happy with the product, you can return it to me and I will refund your purchase price excluding postage
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
113100952

Ou skoolboek - potlood aantekeninge

Hardeband - baie goeie toestand

1964 uitgawe!

 

In hierdie verhaal bewys Mikro homself weer eens as een van ons beste vertellers en slaag hy op unieke wyse daarin om historiese gegewens met die fiktiewe tot ‘n boeiende en spanninsvolle geheel te integreer. Die karakters, behalwe in die geval van geskiedkundige figure, is almal denkbeeldig. Die omstandighede is gebaseer op werklike gebeure, behalwe dat daar substansie uit die verbeelding geput is. (Die jaar is 1901).

Dries Lombard is op negentienjarige ouderdom die jongste veldkornet in die Republiek van die OranjeVrystaat. Op bevel van kommandant Manie Botha word die verantwoordelikheid op sy skouers geplaas om saam met twintig ander jong Boere van die Vrede-kommando ‘n veilige deurtog vir president Steyn van Reitz na Warden te verseker. In die geledere van Dries se patrollie is daar egter ‘n verraaier wat om bloot selfsugtige motiewe die Boere se.geheime aan die Engelse uitlap. Van Engelse kant is daar ‘n verbete poging om die president as gyselaar gevange te neem en sodoende ‘n vroeë einde aan die oorlog te verseker.

Wie is die verraaier? Watter rol speel Lettie le Roux en haar twee broers in die intriges wat tussen twee volke ontplooi? En is kaptein John O’Reilly nie dalk meer nie as bloot verkenner en briljante aanvoerder?

Die skrywer openbaar aan die leser meer as net oppervlakkige stryd, maar ontbloot ook die meer intiem menslike konflikte van liefde en nasieskap.

 

Recently viewed

See more
Prince - The Hits / The B-Sides (3 CD Fat-Box) (1993)
Refurbished
R150.00
Dell OptiPlex Dell Pro Slim Desktop PC
New
R21,300.00
36-40V Tool Cutting Machine Battery Charger, For RYOBI PO401 / PO403 / PO400, Plug: UK
New
R727.52
Autobooks, workshop manual: Rover 2000, 2300, 2600 (1977-1984)
Secondhand
R99.00

Customer ratings: 1 ratings

Goeie diens!!
02 Oct 2013