This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Human01648

Similar products

R30 shipping
45% OFF
Anna Beyers - Mikro
R110 R200
R30 shipping
ANDERKANT DIE MAGALIES, DIE WERELD VAN DIE WONDERBOOM
R390
R30 shipping
Die Trek van die Hugenote
R170
Klaradyn Straat - Mikro - 1947 (b) geteken deur skrywer H Kuhn
R45
Die Jongste Veldkornet - Mikro
Die Jongste Veldkornet - Mikro

Die Jongste Veldkornet - Mikro

0 was available / secondhand
R100.00 auction closed
Closed 28 May 24 19:31
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614743769

 



DIE JONGSTE VELDKORNET


In hierdie verhaal bewys Mikro homself weereens as een van ons beste vertellers en slaag hy op unieke wyse daarin om historiese gegewens met die fiktiewe tot 'n boeiende en span- ningsvolle geheel te integreer. Die karakters, behalwe in die geval van die geskiedkundige figure, is almal denkbeeldig. Die omstandighede is gebaseer op werklike gebeure, be- halwe dat daar vir die substansie uit die verbeelding geput is.


Dries Lombard is op negentienjarige ouderdom die jongste veldkoronet in die Republiek van die Oranje- Vrystaat. Op bevel van kommandant Manie Botha word die verantwoor delikheid op sy skouers geplans om saam met twintig ander jong Boere van die Vrede-kommando 'n veilige deurtog vir president Steyn van Reits na Warden te verseker. In die gele- dere van Dries se patrollie is daar egter 'n verraaier wat om bloot self- sugtige motiewe die Boere se geheime aan die Engelse uitlap. Van Engelse kant is daar 'n verhete poging om die president as gyselaar gevange te neem en sodoende 'n vroeë einde aan die oorlog te verseker.


Wie is die verraaier? Watter rol speel Lettie le Roux en haar twee broers in die intriges wat tussen twee volke ontplooi? En is kaptein John O'Reilly nie dalk meer nie as bloot verkenner en briljante aanvoerder? Die skrywer openbaar aan die leser meer as net oppervlakkige stryd, maar ontbloot ook die meer intiem menslike konflikte van liefde en nasieskap.


Please check my other listings as I gladly combine purchases made within 7 days:  items:https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01



More from this seller

View all
R30 shipping
Verhale uit Suid-wes - Doc Immelman (1959)
R280 No bids
Lot of Four lovely vintage doilies
R90 No bids
R30 shipping
The Bear detectives - First edition 1975 (Dr Seuss bright and early books)
R320 No bids
R30 shipping
Lovely Vintage Milk glass Canister set
R450 No bids

Recently viewed

R30 shipping
Bulk Pack 10 X Hose Clamp S/Steel 51X76
R452
R30 shipping
31% OFF
Guess Sunglasses Gold Brown - Guess
R1,249 R1,800