| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Judasbok is Dalene Matthee se eerste boek. Hiermee het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig; en die bundel verhale het haar na aan haar hart gele, want vyf-en-twintig jaar se gevoelens en ervarings, bepeinsing en besinning le hierin opgesluit.
*Inscription and date in blue on first free page; page edges slightly yellowed.*