Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Gefiksionaliseerde memoir Op twee vlakke het alles afgespeel. 'n Liefdesrelasie wat verkeerd loop en bo-oor dit heen die outeur as 'n metafiksionele waarnemer wat alles intens registreer ten einde hierdie verhaal te kan skryf. 'n Verhaal wat inbuig op sigself en 'n verhaal wat n verslag word van die onbewustese mag om n situasie te dikteer. So beskou, verkry Die Judaskus met sy diskoerswisselinge en intertekstualiteit 'n meditatiewe en selfs elegiese tekstuur en word die uitdagende grensoorskrydings -werklikheid versus fiksie; (literêre) teorie versus praktyk; gay versus heteroseksueel juwele in 'n net wat skitter in hul poëtiese individualiteit, maar ook weerkaats en terugkaats. Hardeband Slytasie aan stofomslag Andersins soos nuut
Toestand: 2