Die Kaap tydens die Eerste Britse Bewind - hermann Giliomee
Secondhand
1 was available
R245.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Kaap tydens die Eerste Britse Bewind - hermann Giliomee - 1975 - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon en stewige toestand.
Teen die einde van die agtiende eeu het die Kaapkolonie se bevolking uit tussen 60 000 en 70 000 siele bestaan. Hiervan was ongeveer 22 000 Christene (van wie ongeveer 20 000 Blankes was), 25 000 slawe en 14 000 Hottentotte. ) Daarbenewens het ook onbekende getalle Boesmans en Bantoes hulle in die noordelike en oostelike dele van die kolonie onderskeidelik bevind. Teen 1795 was daar nog geen noordgrens vir die kolonie vasgestel nie.