Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag. 303 bladsye met volledige indekse. In Engels en Afrikaans saamgestel. Twee stempels en komplementêre kaartjie voor in boek. Hierdie is seker die mees omvattendste en volledigste werk oor die geskiedenis van die Kaaplandse Onderwys. Baie ou foto's uit die annale van hierdie instelling. Soos Nuut! Posgeld R38.00 in RSA.