Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid
Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid Die Kaapse Geweersmid
Die Kaapse Geweersmid
+5

Die Kaapse Geweersmid

Secondhand 1 available
R750.00
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650130609

Book - DIE KAAPSE GEWEERSMID

n Geskiedenis van die geweersmids en geweerhandelaars aan die Kaap die Goeie Hoop van 1795 tot 1900 met besondere verwysing na hul vuurwapens.

Hierdie is die derde publikasie in die museum se Kaapse reeks. Die Kaapse Geweersmid handel oor n ander aspek van ons geskiedenis, naamlik die baanbrekerswerk wat die vroeë geweersmids en handelaars in ons land verrig het. Die kleurvolle en veelbewoe lewens van somige van hierdie persone word op boeinde wyse geskets terwyl besondere aandag ook gewy word aan die vuurwapens wat deur hulle gemonteer of van die hand gesit is.

Jarelange navorsing het n magdom van interessante feite aan die lig gebring omtrent die persone wat vuurwapens voorsien het aan die Voortrekkers, die vermaarde grootwildjagters, die kommandos in die Vrywilligersregimente wat tussen die jare 1800 en 1900 in die Grensoorloe diens gedoen het. Die boek bevat fotos van sommige van die seldsaamste en beroemdste vuurwapens in Suid Afrika.

Description

Geskryf deur Barry M. Berkovitch en uitgegee deur die Stellenbosch Museum in 1977. Hierdie Eerste Uitgawe is in goeie toestand, met n goeie stofomslag met sommige verwering en verwitting waarneembaar aan die rand van die stofomslag. Die grootte van die boek is 274x209x14mm, met 131 bladsye insluitend bronne en appendix. ISBN 062000682X.

Skoon en goed gebind. Geen inskripsies, aanmerkings of merke. Dwarsdeur in swart en wit foto's geillustreer,  en bevat volledige rekords van al die geweermids rondom dié tyd aan die Kaap.

Oorspronlik in Engels gepubliseer en oorvertaal.

Add to cart

Recently viewed

See more
7 Seconds - Dvd (Wesley Snipes)
Secondhand
R25.00
Don Mclean - Very Best Of (Cassette)
Secondhand
R99.00
DRUNK STONED Or STUPID Party Card Game
New
R495.00
BRIDGES TO ISLAM A CHRISTIAN PERSPECTIVE - PARSHALL,P
New
R160.00

Similar products

Die Kaapse Taalargief Nr. 10 - Van Oordt, L. C.
Secondhand
R130.00
Nooi uit die Vreemde - Karl Kielblock - Ou Kaapse verhaal
Secondhand
R50.00
DIE KAAPSE PATRIOTTE GEDURENDE DIE LAASTE KWART VAN DIE 18 DE EEU EN DIE VOORTLEWING VAN HUL DENKBEE
Secondhand
R395.00
Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting, 1657-1707
Secondhand
R350.00