Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1939 Nasionale Pers hardeband 188 bladsye. hierdie is n eks biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die hardeband het n paar klein merkies en n klein wit stickertjie aan die rugkant onder, stempels voor (op 2 bladsye voor in die boek), in die middel en agter in die boek, sien asb foto van hoe dit voor in die boek lyk, van die bladsye het geel vlekkies weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed - dit lyk asof die boek nooit uigeneem is nie! n Besonderse boek met handetekeninge, naamlyste, kaarte van die plase ens. versending R25 in RSA - geen oorsese versending