Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Kaapse Kopersmid, 'n Oorsig van die kopersmids wat sedert 1662 aan die Kaap die Goeie Hoop gewerk het, met besondere verwysing na die materiaal, gereedskap en tegnieke wat hulle gebruik het.
Deur Marius le Roux, Uitgegee deur Stellenbosch-museum 1982, eerste uitgawe, A 4 harde band, met stofomslag, baie illustrasies, 160 bls, in mooi en goeie toestand.