Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Kaapse Patriotte was 'n beweging in die Kaapkolonie in die laat 18de eeu wat beïnvloed is deur die Amerikaanse opstand teen Engeland sowel as die Franse Rewolusie. Die beweging het in 1779 begin toe 'n deputasie na Holland gestuur is om by die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie vir groter politieke vryheid te pleit.
TITLE: Die Kaapse Patriotte gedurende die laaste kwart van die agtiende eeu en die voortlewing van hul denk
AUTHOR: C Beyers
PUBLISHER: J.L. Van Schaik
DATE PUBLISHED: 1967
PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika
PAGES: 400
BINDING: Hardeband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 250x155x30
WEIGHT: 1000g