Die Karoo se Grondpad na Genesing. DIE LANG MAN SONDER SKADUWEE. Antoinette Pienaar
Die Karoo se Grondpad na Genesing. DIE LANG MAN SONDER SKADUWEE. Antoinette Pienaar

Die Karoo se Grondpad na Genesing. DIE LANG MAN SONDER SKADUWEE. Antoinette Pienaar

Secondhand
1 available
R130.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614275645

Sagteband met 238 bladsye soos nuut.

Die lang man sonder skaduwee, so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om n stram geselskap aan die gang te kry.

Met dié raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek ná die verskyning van Kruidjie roer my, haar boek oor Karookruie wat sy plek as n klassieke werk in Afrikaans ingeneem het. Sy werk reeds vir jare in die Karoo saam met oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-medisyneman. Oom Johannes leer haar hoe om Karookruie te gebruik om mense se lywe en siele te genees en van heinde en ver kom besoekers om hier by hulle gesond te kom raak.

In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneser voort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale te genees. Maar nou ondersoek sy ook die genesende krag wat in die ou stories, raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil, want dikwels het n fisieke probleem n emosionele oorsprong en is dit stories wat die hart kan genees. Die langman sonder skaduwee is volksbesit: waardevolle inheemse kennis liefdevol opgeteken vir lees en herlees.



More from this seller

View all
Van Malan tot Verwoerd deur BM Shoeman (1973)
R75
God and the Folly of Faith: The Incompatibility of Science and Religion - Stenger
R85
R30 shipping
Susanna die geliefde - Margaret Bakkes
R125
Cockatiels a complete introduction - Radford
R65
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Kruidjie Roer My - Antoinette Pienaar
R200
R30 shipping
Die Kinderleser en Kinderliteratuur met Verwysing na Standerd Vier-b - Pienaar, Lydia
R460
R30 shipping
66% OFF
Karoo Dinge, Die lieg -en lagstories van die Bo-Karoo - Hennie Liebenberg
R350 R1,020
R30 shipping
In die skaduwee van die dood - McDonald
R250