Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales. Danksy hierdie pragboek kan die jongklomp hulle opnuut verlekker in prettige, klassieke stories soos :
* Jakkals en Wolf en die bottervat
* Jakkals en Wolf vang vis
* Wolf word Jakkals se ryperd
* Jakkals en Wolf en die rondekopdier
ISBN: 9780799349658
Pages: 104
Paperback
LAPA, 2011
Edition: 01
Good condition
B62