Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Katkisasieboek - Ned Geref Kerk (20ste druk 1968 - Verbeterde uitg). A5, hardeband, 443 bls. Buiteblad redelik verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Naam van vorige eienaar voor in boek.