Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ref: Hosp/14685
FA Venter is op 15 September 1990, op die ouderdom van 73, getref deur 'n beroerte wat hom deels verlam en in een weerligtende oomblik ook sy spraak ontneem het.
Hierdie boek is 'n skrynend eerlike en unieke vertelling oor die vermoe van die mens se gees om haas ondraaglike omstandighede te trotseer en sterker anderkant uit te kom.