| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Medium sagteband
Kleefplastiek oor bande
'n Paar netjiese notas in potlood in plekke
Goeie toestand oor die algemeen
Bartho Smit se Die Keiser is n satiriese toneelstuk wat die klassieke Andersen-sprokie van die kaal keiser herskep in n moderne Afrika-konteks. Met skerp ironie en ligte absurdisme ontbloot dit die dwaasheid van magsug en die blindheid van n hof wat die waarheid nie durf spreek nie.