Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n oorsig van die NG Kerk se 'skatte' naamlik die inrigtings met 'n voorwoord oor baanbrekers, en hul foto's. |
Jaar | 1956 |
Uitgewer | Kerk en Volksreeks no 12, NG Kerk-Uitgewers |
Bladsye | 167 (plus inhoudsopgawe) |
Toestand | Hardeband, stofomslag, geringe ouderdomsvergeling enmerke, goed gebind. Klein formaat. Naam van vorige eienaar op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.