Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Geskiedenis van die kerkgeboue van die NG Gemeente Stellenbosch, en van die mense wat hulle gebou het, vanaf die dae van Simon van der Stel tot op die huidige dag, in opdrag van die Kerkraad van Stellenbosch geskryf. REGISTERUITGAWE NR. 4. Tafelberg Uitgewers. Eerste Uitgawe 1963. Hardeband, blou linne, met stofomslag; 267 bladsye. Goeie toestand. Skimmelvlekkies voor- en agter-in en op sommige plekke binne-in. Hier en daar 'n klein opmerking in pen geskryf. Naam van vorige eienaar en datum voor-in geskryf. Meer as 1kg.