Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Die Kerksaaktussen Prof J du Plessis en die Ned Geref kerk in Suid Afrika (1931)
Net kleiner as A4 formaat, hardeeband.
Op eerste binneblad naam/adres inskrywing. 227pp.
Sien fotos vir die inhoud.
Betrokke partye was Dominees J du Plessis, A Moorrees, BB Keet, DG Malan, JD du Toit ( Totius ), EE van Rooyen en HJ Pienaar.
Adv A vd S Centlivres en HA Fagan het vir die Sinode opgetree en Adv TE Donges en NJ de Wet namens Prof Du Plessis.
Een van die mees opspraakwekkende hofsake in die NG Kerk se geskiedenis.
Kerk geskiedenis NG Kerk