Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk tot op die laaste dag asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat die hele Msinga vol.
TITLE: Die kind
AUTHOR: J. Van Tonder
SKU: 9780636070493
PUBLISHER: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 15/07/2006
PLACE PUBLISHED: South Africa
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 210 gr