Die Kind -- Jan Van Tonder

Secondhand
1 available
R40.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
613773007

Toestand : Goed.

Tweede druk, Tafelberg, 2016, Sagteband met omslag in plastiek  - Roman - 174pp.

Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol, en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. "Ek sien jou," het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou he nie.

Jan van Tonder betree in hierdie roman die magiese wereld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is. Sentraal staan die uitverkore kind wat deur die wat dood is en tog lewe, gemerk is om 'n groot man te word - ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog. Maar 'n kind kan nie tussen twee ma's staan as die een van riet en die ander van sterklip gemaak is nie.


Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
R30 shipping
The Fourth Service: Merchantmen at War, 1939-45 -- John Slader
R149
Creating Sacred Space with Feng Shui -- Karen Kingston
R56
The Essential Prose -- Dorothy Van Ghent, Willard Maas [Editors]
R47
Saturae: die essays - opgedra aan Lucianus van Samosata (125-190 n.C.) -- M. M. Walters
R59
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
2018- VW POLO VIVO 2018- Front Bumper Grille Grill Left Side Passenger Side Without Fog Lamp Hole
R270

Similar products

R30 shipping
Is weer Sagie - Jan van Tonder
R205
Die Kind - Jan Van Tonder
R89
R30 shipping
66% OFF
Die kind - Jan Van Tonder
R150 R440
Roepman (Jan Van Tonder)
R85